My naweek gaan meerendeels deur Formula 1 oorheers word. Ek praat nou nie net van die race in Saudi nie, want ek gaan my bes probeer om tyd te maak vir die F1 2020 Xbox game ook. Check, ek het vir myself ‘n stuurwiel met pedals gekoop en om alles te top, sulke fancy racing seat ook wat hierdie reeds …