Check hom

Pale toe! Gaan maak jou kruisie 14 April.

In Snotstories deur griffin

Eers was daar die gewonder oor wanneer die verkiesing nou eintlik sou wees. Niemand het geweet nie, want ons eerwaarde president, Tafel-en-Bedjie het mos die pampiertjie met die datum in sy broeksak vergeet. Toe die datum bekend gemaak word sien jy ewe skielik net posters orals op lamppale en daar is debatte op TV en 'n kakgegooiery tussen partye en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPale toe! Gaan maak jou kruisie 14 April.