Check hom

So paar Idols 2012 contestants

In Fokken Zef Videos deur Zirkie3 Eiertjies

Ons het 'n secret agent na Idols se audions in Joburg toe gestuur met 'n kamera om om te kyk of die mense hierdie jaar kan sing. Ons het hulle somer getune om Blink Stefanus se tagline "be great, its more fun" te tune. Kom ons kyk hoeveel van hierdie outjies julle op TV sal sien whenever hulle Idols begin …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
ZirkieSo paar Idols 2012 contestants