Check hom

Hardegat tot raait op die einde – ‘n Tribute tot Hunter S Thompson

In Snotstories deur Chopper Charlie

‘n Gunshot to the head. Dis wat dit toe vat om hardegat gonzo pappa Hunter S. Thompson stil te kry. Well, hy was mal oor guns so dis seker nie ‘n te kak manier om te gaan nie. Ek dink dis Jim Morrison wat once gereken het: “I just wanna get my kicks before this whole shithouse goes up in …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieHardegat tot raait op die einde – ‘n Tribute tot Hunter S Thompson
Check hom

Obituaries – Dalene Matthee en Hunter S Thompson

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae

Deur Meisie Almal van ons het een of ander tyd in ons lewens ‘n boek van Dalene Matthee gelees. Of dit nou was vir Afrikaans op skool of omdat dit was omdat daar niks anders in die huis was nie – jy’t geweet van haar boeke. Haar bekendste masterpieces is Fiela se Kjend, Kringe in die Bos en onlangs Pieternella …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeObituaries – Dalene Matthee en Hunter S Thompson
Check hom

Classic Hunter S. Thompson quotes

In Snotstories deur Chopper Charlie

Hunter S. Thompson (of die Goeie Dokter) het heelwat te sê gehad oor goed, en dit was nie altyd mooi nie. Darem was dit baie keer cool en altyd waar – oor Amerika, oor draks, oor booze, oor die lewe, authority en al die ander kak waarmee mens deal of jy nou wil of nie. So, ter ere van die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieClassic Hunter S. Thompson quotes