Check hom

Corne Pretorius & Hunter Kennedy – Liefde Is ‘n Werkwoord (video)

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Wat skiem jy van die tune? Wat ek wel kan sê is dat ek die actress in die video, Jane de Wet, se acting career met ‘n valkoog dophou. Ek skiem sy is op pad Hollywood toe, baie binnekort.  Hierdie post is 147 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 2,227,049 post views in …

Share dit faktap
griffinCorne Pretorius & Hunter Kennedy – Liefde Is ‘n Werkwoord (video)
Check hom

Hunter Kennedy – Wat de Vloekwoord

In Pot Kak Podcasts, Wat de vloekwoord deur griffin

As jy iemand is wat op Watkykjy uithang en ter selfde tyd interessante podcasts smaak, gaan jy hierdie een erg like. Dit gaan oor vloek en dit is legit vir proper navoringsdoeleindes. Prof. Gerhard Van Huysteen is ‘n taaldosent aan die Noordwes-Universiteit en doen so bietjie research oor hoekom mense vloek. Om die konsep van vloek bietjie beter te verstaan, …

Share dit faktap
griffinHunter Kennedy – Wat de Vloekwoord