Check hom

Die super crazy ryk bliksem – Howard Hughes

In Snotstories deur griffin6 Eiertjies

Baie van julle het al die movie The Aviator gespeck. Hoewel ekself nie ‘n moerse fan van Leonardo die Capricorn is nie, moet ek wel toegee dat die ou die hoofrol van Howard Hughes puik vertolk het. Die movie is heel cool gedoen en dis baie reassuring om te weet dat daar mense is wat maller as ek is. Ek …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie super crazy ryk bliksem – Howard Hughes