Check hom

Fight die tawwe tye met lekker local musiek – Somerfaan, Hollowbody en The Catharina

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Times are tough. Die pryse van (basies) alles styg al hoe meer elke dag. Eskom mag dalk net ineenstort. Global warming en aardsbesoedeling was toe nie net ‘n foppery nie, nê? Werk is skaars en likwidasies volop. Die regering wil hulle vuil vingers in jou retirement piggy bank forseer. Moenie worry nie, want die wêreldekonomie gaan anyway voor dit alles …

Share dit faktap
RolbeesFight die tawwe tye met lekker local musiek – Somerfaan, Hollowbody en The Catharina