Check hom

Is die gekookte eiers gepak? Ons stop nie by die Wimpy nie.

In Snotstories deur griffin

‘n Kwart van 2018 sal na hierdie langnaweek square in sy moer in wees. Fokkit, maar tyd vlieg, huh? Hier in Mzanzi is ons ge-bless (#blessed #banting #hartsmense #vegan #crossfit #hashtag) met die gelukkige bedraggie van 13 publieke vakansiedae vir 2018. Ons het reeds deur die eerste 3 gebrand en na hierdie langnaweek sal daar net 7 oor wees, waarvan …

Share dit faktap
griffinIs die gekookte eiers gepak? Ons stop nie by die Wimpy nie.