Check hom

Holi shit, dis ‘n double fokken rainbow!

In Watkykjy Reviews deur Zirkie6 Eiertjies

Ons was die afgelope naweek by die We Are One festival gewees by Emmarentia Dam in Joburg. Of ten minste, party van ons was daar. Griffin het dit baie duidelik gemaak dat hy nie vir ‘n poes soontoe wou gaan nie: “Fokof met jou kleurvolle hippie poeier kak…” of so iets. En dis eintlik goed so, want ek kan net …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
ZirkieHoli shit, dis ‘n double fokken rainbow!