Dit maak my hart baie bly dat die Lions nog nie ‘n game verloor het nie. Dit maak my hartjie ook bly dat die Stormers nog nie ‘n game verloor het nie. Elke Bloubulhart behoort die naweek ook bly te wees want vir ‘n slag gaan hulle nie six-love opgefok word nie – loof hom die losloodjie. My hairdresser het …
Share dit faktap