Check hom

Die gewilde ‘Die Kliek’ met Schalk Bezuidenhout trek nou al in sy elfde seisoen!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Ek skiem die dating game voor die mid-2000’s was baaaaie minder stress as wat dit deesdae is. In die laerskool en selfs hoërskool het jy briefies met tjommies se tjommies aangestuur na die persoon wat jy ge-eye he met die einddoel om gekys te raak of “uit te gaan”. Jy het ook miskien eenkeer ‘n jaar die kans gekry om …

Share dit faktap
griffinDie gewilde ‘Die Kliek’ met Schalk Bezuidenhout trek nou al in sy elfde seisoen!