Check hom

Jy is ‘n aap en jy fokken weet nie hoe Facebook werk nie

In Snotstories deur griffin6 Eiertjies

Dis die jaar 2019 en Julius Malema is Suid-Afrika se nuwe president. Dit is jou skuld, want jy is fokken ignorant en share alles op Facebook, las stertjies by en raak emosioneel sonder om enige iets te fact check of vir jouself te bevraagteken. Dit veroorsaak ‘n slow-motion kneejerk kettingreaksie wat SA square in die poefgaatjie skop min of meer …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJy is ‘n aap en jy fokken weet nie hoe Facebook werk nie