Check hom

Vermy die Poesklap

In Snotstories deur Christo Brandbruggies18 Eiertjies

Tjekkit, ek is nie ‘n ou vir rond loiter in shopping malls, draairoomyse by die Milky Lane vreet, en awkward physical contact te hê met die vet tannie waarin ek vasloop by die groenterakke nie. Maar ek moet ongelukkig die trollie bumper car vibes doen, sienende dat ek ook moet vreet, dop koop en boudservette organise. Dis gedurende hierdie ekskursies …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Christo BrandbruggiesVermy die Poesklap