Check hom

Enter the Ninja se ninja suit kan joune wees – en jy kan iemand terselfdertyd help

In Aankondigings deur griffinRek jou bek

‘n Baie goeie pel van Watkykjy, Drikus (Brixton) Barnard, van die band Brixton Moord en Roof Orkes (wat by Watkykjy se heel eerste festival gespeel het), het ’n gewas op die brein nadat hy twee beroerte aanvalle gehad het. Sy broer en guitarist in dieselfde band, Gerhard, is besig om geld in te samel om die hoë hospitaalonkostes te dek …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEnter the Ninja se ninja suit kan joune wees – en jy kan iemand terselfdertyd help