Check hom

Interzef – Roer daai pot

In Komix deur griffin

Hierdie post is 132 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,602,087 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinInterzef – Roer daai pot
Check hom

Helen Zille roer so paar sake aan…

In Wat is nuus? deur griffin

In die jongste aflewering van Kokkedoos besoek Helen Zille 'n welaf buurt en maak haar gunsteling-dis. Nee, nie gekookte water nie. Sy het al self erken dat sy water brand. Haar gunsteling-dis is faux couscous – sy roer 'n pot vir die media se kameras en hoop dat dit oorkook met nuwe voters vir die DA. 'n Klompie nuuskiergie bystaanders …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHelen Zille roer so paar sake aan…