Fubar het gesorg dat Hasraf Dulull die Renderyard Short Film Festival vir Best Animation wen in 2011. Ons neem aan dat Fubar staan vir “fucked up beyond any repair” soos wat jy hom op skool geroep het: “Jissis, na daai drie skelm Hunter’s Dry by die sokkie was ek fubar gewees, my bra!” Dis ‘n short film oor ‘n epiese …
Share dit faktap