Check hom

Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffinRek jou bek

Daar is niks soos ‘n public holiday in die middel van die week om alles te gaan staan en befok nie. Kan ons die goed nie maar net aan die einde van die week kry nie? Dis kak om op ‘n Donderdag bewerig by die graft te sit met ‘n bangbabbelas en daai gedagte wat in jou kop rondmaal dat …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!