Check hom

Shame, die Xbox gamers gaan trane stort oor die nuwe Halo reeks.

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Jy sal altyd daardie crowd kry  wat hulself as puriste ag wanneer dit kom by adaptations van van movies en TV-reekse. Jy ken die drill: dis daardie “die boek was baie beter as die movie” lyntjie wat ons meer as gereeld in ‘n aanstellerige, hoogmoedige toon moet hoor. Jy kry dit ook nou onder gamers, maar wanneer ek hulle griewe …

Share dit faktap
griffinShame, die Xbox gamers gaan trane stort oor die nuwe Halo reeks.