Halloween by Arcade Empire hierso in Snor Central was nog altyd een van die hoogtepunte van die jaar. Dit het egter te groot en te vol begin raak, en hierdie jaar het Arcade saam met Griet gewerk om die beste en grootste Halloween nóg by die Voortrekker Monument aan te bied. Like super fokken groot. Die nuwe venue is befok …
Halloween – Pretoria het al lankal die geesbeker by Kaapstad gevat.
Share dit faktap
Harde Halloween in ‘Hannesburg
As dit kom by holidays, het ek gehoor dat Halloween die anti-Xmas is. Kersfees gaan oor geskenke gee en lief wees vir jou naaste, en versierings en leftovers, familie en vriende en wyn en varkvleis en Jesus en stuff. Maar Halloween gaan oor…wat? Fokol. Sweeties miskien? Of dodgy costumes wat jou 'n verskoning gee om 'n anonieme drol te wees? …
Share dit faktap