Check hom

Hailey Clauson – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Model agencies het gewoonlik open casting calls, waar hoopvolle tienermeisies opdaag, hulleself voor die kwaai tannies paradeer en dan ‘n folder los met head shots, fotos in bikinis en ander details. Gewoonlik stuff soos “ek hou van diere en ek haat boelies en ek love tjoklits en teddiebere” en dies meer. Die model agency vat dan gewoonlik ‘n paar weke …

Share dit faktap
griffinHailey Clauson – Woensdag se warm bokkie