Check hom

As onwettige downloads die kanker is van die moderne musiekbedryf, dan is crowdfunding die kuur

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Hierdie ou se musiek is myle van botterig af! *Krieke in die nanag* Badumtish!* Guy Buttery se nuwe album Ek is ‘n moerse fan van die hele crowdfunding idee. Fans van musiek kry bietjie skin in the game en loop ‘n pad saam met kunstenaars terwyl hulle kuns optower. Dit is nou die tweede keer dat ek aan ‘n crowdfunded …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesAs onwettige downloads die kanker is van die moderne musiekbedryf, dan is crowdfunding die kuur
Check hom

World folk, folk rock en folken pop musiek

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Nibs van der Spuy en Guy Buttery – In the shade of the wild fig There isn’t enough darkness in all the world to snuff out the light of one little candle – Buddha. Drie jaar terug het Nibs van der Spuy and Guy Buttery hulle debut album record. Hulle het meer as ‘n dekade saam musiek gemaak voor dié …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesWorld folk, folk rock en folken pop musiek