“Ek het die broekie net so geskuif en die russian ingedruk en uitgehaal en geëet. Dit was dit.” *Cut na scene waar twee Brakpan gooses in die kar sit en russians vreet.* Jirre, Brakpan, julle is ‘n fokken special groepie. High-fokken-five. Check hierdie insiggewende doccie deur Arlene Wentzel oor Brakpan se inwoners wat hulle zabergewoontes met die hele interwebs deel. …