Ford V Ferrari in ‘n nutShellby sonder om te veel weg te gee: Dis 1959. Caroll Shelby (Matt Damon) is kakhappy nadat hy pas die moeilikste wedren in motorsport ter wêreld gewen het – die 24-uur Le Mans. Sy groot oorwinning word egter deur kak nuus bedonner – dokters deel die vreeslose Texan mee dat hy ‘n ernstige hartkwaal het …