Check hom

Grunge ruik snaaks: Die Nirvana cover band

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

  "Stand up, stand up and shout!" So begin "Rockstar" met Marky Mark Wahlberg in 'n metal cover band. Nooit sou ek kon raai dat ek 'n properliese cover band op die suidpunt van Afrika kon nodge nie. Nooit ou. My nuwe graft innie Kaap is naby Stones in Longstraat en dis toe waar ek check daar jol 'n Nirvana …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieGrunge ruik snaaks: Die Nirvana cover band