Check hom

Maak jy uit van die Melkery?

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Jy behoort teen hierdie tyd heel bewus te wees van Watkykjy se moerse party die 4de Oktober by Die Melkery, maar sommige van julle weet dalk nie watse befokte venue die plek is nie. Behalwe dat Watkykjy jaarliks ‘n vet somer jol daar gooi, is die Melkery ook ‘n kief plek om jou birthday, bachelor’s parties of weddings te klap. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMaak jy uit van die Melkery?