Emmy Award wenner, Ben Whishaw (wat onder andere die rol van Q vertolk in die laaste 3 bond movies asook die stem van Paddington is) vertolk die rol van die regte dokter, Adam Kay, wie se best seller memoir, This is Going To Hurt, gebasseer is op sy dagboekinskrywnigs – kort notas wat hy in die geheim opgeteken het na …