Check hom

Dis nou fokken hier – Die Ballade van Frik & Dot, oftewel “Goue Graal”.

In Fokken Main Videos, Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

Ons het julle verlede week vertel dat iets absoluut befok en groot uit die pen van akteur en klaarblyklik nou ook topklas musikant, Neil Sandilands, se pen op pad was.  Dis genuine nogal ‘n epic Arikaanse art piece om die minste te sê, so whatever ons gaan probeer toevoeg of toeken aan die music video,  short movie, fliek of wat …

Share dit faktap
  •  
  • 4
  •  
  •  
  •  
  •  
    4
    Shares
griffinDis nou fokken hier – Die Ballade van Frik & Dot, oftewel “Goue Graal”.