Check hom

Gaan reinig jouself solank vir die Goue Graal…

In Kief musiek deur Rolbees2 Eiertjies

Moderne musiek. So voorspelbaar soos die All Lives Matter vs Black Lives Matter-debat op sosiale media. In ons gerepte moedertaal, daarby. Julle ken die nuwe, nuwe autotuned liedjies met tos lirieke en diepkeeldeuntjies. Van braai, brandewyn en bokkies in hulle kort flappende rokkies wat net rugbyhelde wil zaber. Dis in jou verdrietige TV shows en op jou huis-toe-ry radio. Dis …

Share dit faktap
  •  
  • 3
  •  
  •  
  •  
  •  
    3
    Shares
RolbeesGaan reinig jouself solank vir die Goue Graal…