Ek het julle so rukkie terug vertel van Get Shorty, die reeks, nie die movie nie. As jy dit nog nie ge-nodge het nie – dis fokken lekker! Ek en die goose het hom bietjie te vinnige ge-binge en dit het vir ‘n dag of twee gevoel asof ons uit stuff gehardloop het om te kyk. Dit voel soos wanneer …