Check hom

Sport met Gomsnuiwer #1

In Snotstories deur griffin

(deur Gomsnuiwer) Ja, fok wat kan ek sê. Verlede naweek se sport het die spreekwoordelike ass gekick. Kom ons begin sommer by die rugby en die huidige punte stand van die Kerriebeker. En ja, ek gaan net een fokken game cover . So die van julle van wat die (Sirkus) Leeus ondersteun, “Jammer om te hoor.” Rugby Die WP het …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSport met Gomsnuiwer #1