Check hom

Etiket met GriFfin (hoe jy as motorbestuurder kan bydra tot almal se ongerief)

In Snotstories deur griffin1 Eiertjies

Almal kak en kerm oor die petrolprys wat so gereeld styg soos wat die luigatte van Wat kyk jy? updates doen. Verlede jaar hierdie tyd kon jy jou kar meer gerev het vir minder geld. Nou is alles weer fucked. Onthou net dat jy voor die einde van die jaar omtrent 4 skille vir ‘n liter go-go juice gaan betaal. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEtiket met GriFfin (hoe jy as motorbestuurder kan bydra tot almal se ongerief)
Check hom

Etiket saam met griFfin – (ek sal vir jou fokken maniere leer)

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Almal weet dat mans diep in hul harte varke is. Op vleisiebraai en ander gesellige geleenthede kom die vuilste grappe uit en almal lag ewe hard om die vuur. Agter girls se rugte is ons wilde diere, maar voor hulle sit ons die beste nommer nege met toejam en bunions neer. Hoekom verder voorgee? Hier is ‘n paar wenke wenke …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEtiket saam met griFfin – (ek sal vir jou fokken maniere leer)