Check hom

Dianna Agron – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Jy sal hierdie chick glad nie ken nie, tensy jy skelm daai kak musical, Glee kyk. Een bonus is darem dat sy lekker abs het van al die gedansery. Tit-bits: Sy het ‘n tattoo op haar ribbes wat tune “Mary had a little lamb” – haar ma se naam is Mary. Sy klink nogal na ‘n chick met dik issues …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDianna Agron – Woensdag se warm bokkie