Julle moenie vergeet van Watkykjy se Steel Panther Cock Rock kompetisie nie. Jy kan een van 5 gelukkige wenners wees van hulle nuwe CD wat pas in Suid Afrika ge-release is. Ons het het al so paar inskrywings, maar jou kans is nog goed om te wen. Entries vir die kompetisie sluit Sondagaand. Check hieso vir meer details. Ons gooi …
Steel Panther Cock rock. Wen een van 5 CD’s op Watkykjy.
Share dit faktap
Steel Panther – cock rock en glam metal is terug! Wen 5 CD’s!
Mirrag maats, Steel Panther, ‘n heavy metal glam / cock rock band het hierdie week hulle album “Feel The Steel” in Suid-Afrika release. Dis ‘n fokken cool album en omdat niemand weet wie die fok hulle is nie, vertel ons hulle hele storie. Kompleet met fototjies en videos. Ons gee ook hulle CD weg aan 5 lucky fokkers. Julle moet …
Share dit faktap