Blair O’Neal speel al sedert die ouderdom van 11 ghol en sy is blair goed, hoor! As ‘n junior was sy gekies as lid van die U.S. Junior Ryder Cup Team. Sy het ook so bietjie modelwerk gedoen so saam met die balle bliksem. Sy is co-host van Golf Channel se School of Golf. Place your ad here Loading… Hierdie …
Gholf – Is Dit Net Ek Of is Als Tos?
Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en ‘n paar topics uit die boek te kies om weekliks hier op Watkykjy te publish, seinde dat ons die …