Check hom

Die TV-reeks, Get Shorty, is fokken fantasties!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Ek het ‘n vreeslike kak gewoonte wat ek genuine sukkel om af te leer en as ek dit al voorheen genoem het, fok dit, noem ek dit sommer weer – ek sukkel my fokken gat af om NIE movies en TV-reekse kakhard uit die staanspoor op hulle posters te judge nie. Daai hele takseer -‘n-man-op-sy-baadjie vibe. Dieselfde geld vir mense …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie TV-reeks, Get Shorty, is fokken fantasties!