Check hom

Fok duur persente – jol eerder hierdie Krismis game!

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Meeste van ons is so dun soos ‘n fokken weeshuisbroodjie gesmeer wanneer dit kom by Kerstyd en even erger na die afgelope twee jaar se fuck show beter bekend as die verfoklike Covid-pandemie. Dit word nou al tradisie om nie tradisie te volg nie omdat die beursie en die kredietkaart nie altyd wil saamspeel nie. “Kan ons asseblief die fokken …

Share dit faktap
griffinFok duur persente – jol eerder hierdie Krismis game!