Check hom

Die velocity van Gerrie

In Snotstories deur griffin1 Eiertjies

al gewonder wat maak ‘n bokser tick, of in afrikaners se geval poesklappe uitdeel? ek het bietjie hierdie gerrie storie uigecheck. ding-ding! gerrie steek sy kop vir die eerste keer op 8 april 1955 uit. dertig sekondes later gee sy ma, meisie geboorte aan ‘n heavy weight. die nurse het vir haar gesê: “hierdie outjie gaan ‘n bokser word.”(dis alles …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie velocity van Gerrie