Check hom

Album launch: Kom kokkenodge Georgetown hierdie Vrydag (23 Feb) by Atterbury Teater in Pretoria

In Watkykjy Gigs deur griffin

Ons het julle so net onder die twee jaar terug vertel van Georgetown, Pretoria-based folk slash hillbilly band wat die voete so laat jeuk by enige party waar hulle uitslaan. Destyds het hulle ‘n EP uitgegee wat Rolbees review het en ek het daai halwe album so befok gelike dat ek die ouens sommer ‘n gig by my huis laat …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAlbum launch: Kom kokkenodge Georgetown hierdie Vrydag (23 Feb) by Atterbury Teater in Pretoria
Check hom

Georgetown doen ‘n befokte Boney M cover en chat met Watkykjy

In Watkykjy Interviews deur griffin

Georgetown is ‘n moerse lekker klomp ouens van Pretoria wat enige party aan die gang kan kry met hulle lively musiek. Ons het aan die begin van die maand hulle EP, Banana Jack review. Jy kan hom vir minder as 50 skille optel op iTunes. Hulle het bietjie kom draai skiet vir so paar woorde en toe sommer ook ‘n …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGeorgetown doen ‘n befokte Boney M cover en chat met Watkykjy
Check hom

Georgetown – Snor City se hillbillies

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Ken julle die Kingston Trio? Glad nie? Pete Seeger? Woodie en Arlo Guthrie? Ook nie? Grateful Dead? Nee, marabse dis nie ‘n zombie apocalypse PG comedy nie. The Band? Doesn’t ring a bell? Probably omdat jou pa of oupa dit skelm geluister het in die sixties – want anders sou jy nooit die blootstelling gekry het aan sulke good old …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesGeorgetown – Snor City se hillbillies