Check hom

Suid-Afrika en live streaming – ons is op pad na ‘n goeie plek!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

As jy van ‘n rystoel gebruik maak in jou alledaagse lewe moet jy verbeeldingryk wees. Veral as jou disability meer beperkend is as parapleë met sterk arms. Voor Covid-19 moes ek pret (onder andere) in ‘n hele ander lig beskou het as ander mense. As ek ge-travel het was die hele trip in onsekerheid gehul. Ek was nog nie by …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesSuid-Afrika en live streaming – ons is op pad na ‘n goeie plek!
Check hom

SA artists soos Anton Goosen was hierdie week deel van die stream team!

In Rolbees Reviews deur griffin5 Eiertjies

Lockdown. dag 49. Amper by 50. Sonder volledige informasie van Government het ek nie juis veel om oor Covid-19 te sê nie. Wie weet wat aangaan? Ons kyk maar Noord en fok voort. Al wat ek weet is dit stroom soos ‘n droom met my nuwe 5G router! So wie het ek nou weer ge-oog? Of ge-oor? Eerstens, Anton Goosen …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinSA artists soos Anton Goosen was hierdie week deel van die stream team!
Check hom

Skud hol saam met Georgetown

In Mystic Boer Distilled Sessions deur griffinRek jou bek

Georgetown reken die peeps wat hulle tunes smaak is tussen die ouderdom van 21 en biltong, wat like van vry en geswaai raak. Die gooses wat na hulle musiek luister, soek glo na die dieper betekenis van die lewe en die ouens dra baarde. Wat ons met sekerheid kan sê is dat  Georgetown se brass: Michael de Villiers, Renaldo van Dyk, Rynier Prins en Tiaan …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSkud hol saam met Georgetown
Check hom

Georgetown se Dog Show is nie net wêreldklas nie – dis tydloos en geografies ongebonde

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Georgetown is nog een van daai hardwerkende bands in ons land en ek het hulle die eerste keer by Capital Craft daar langs die Voortrekker Monument in 2015 live sien optree. Alhoewel hulle maar nog ‘n onbekende band was, het hulle dadelik my aandag getrek. Dit was ‘n upbeat modern hillbilly bluegrass vibe (noem dit maar folk as jy nie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesGeorgetown se Dog Show is nie net wêreldklas nie – dis tydloos en geografies ongebonde