Hey blare, Jack Parow se CD is beskikbaar by Kalahari.net as jy sukkel om dit in die shops op te spoor. Nou kan julle chill en my ophou vra waar en wanneer. Hier is jou antwoord. Aan die Kaaskoppe – ek is seker julle kan dit ook online koop. Dis hoe die outjie lyk. Click sommer op die CD cover …
Jack Parow se CD is beskikbaar op Kalahari.net
Jack Parow is nou gereed vir jou Garmin GPS!
Jis-jis, akkedis! Jack Parow is nie net in jou moeder se huisie nie, maar ook sommer op jou fokken Garmin GPS my bra! Watkykjy het Jack se vet pet laat point na die regte mense toe nadat poesbaie daarvoor gevra het. Dis lekker om die bra ook op jou Garmin te spin. Jy het mos Watkyjy s’n ook huh? Jy …
Jack Parow in jou moeder se GPS’ie
Vir julle blare wat smaak van Jack Parow se vibes is daar baie kief nuus. Julle onthou die Watkykjy GPS wat ons vir julle gemaak het? Hy loop nog lekker wild, maar nou het ons vir die Arrow van Parow ook opgehook met ons heavy dik connections en hy het sy eie GPS voice pack ook vir julle gaan record …
WKJ op my Garmin
WKJ op my Garmin is befok! Dit is die beste ding since wit gebott toast! Hoop julle bring gou weer so iets uit. JP Hierdie post is 62 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 934,824 post views in totaal sedert 1 November, 2019.