Check hom

Suid-Afrika en live streaming – ons is op pad na ‘n goeie plek!

In Rolbees Reviews deur Rolbees

As jy van ‘n rystoel gebruik maak in jou alledaagse lewe moet jy verbeeldingryk wees. Veral as jou disability meer beperkend is as parapleë met sterk arms. Voor Covid-19 moes ek pret (onder andere) in ‘n hele ander lig beskou het as ander mense. As ek ge-travel het was die hele trip in onsekerheid gehul. Ek was nog nie by …

Share dit faktap
RolbeesSuid-Afrika en live streaming – ons is op pad na ‘n goeie plek!
Check hom

SA artists soos Anton Goosen was hierdie week deel van die stream team!

In Rolbees Reviews deur griffin

Lockdown. dag 49. Amper by 50. Sonder volledige informasie van Government het ek nie juis veel om oor Covid-19 te sê nie. Wie weet wat aangaan? Ons kyk maar Noord en fok voort. Al wat ek weet is dit stroom soos ‘n droom met my nuwe 5G router! So wie het ek nou weer ge-oog? Of ge-oor? Eerstens, Anton Goosen …

Share dit faktap
griffinSA artists soos Anton Goosen was hierdie week deel van die stream team!
Check hom

Kluisenaars en hulle se konsertjies oppie interwebs vir hierdie week…

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Urgh. Gatvol. Koue. Winter. Vryheid vêr weg. Haal swaar asem deur ‘n wasemrige masker. Familie en vriende: net karikature op klein skermpies. Pratende beeldjies op videos wat vashaak. Gesiglose siele loop langs die pad. Fake news. Corona Blues. Moet ons opgee? Nie nou nie, Johan. Ons moet aangaan. Dae is weke. Weke soos ‘n dag.Maar in ander nuus het ek …

Share dit faktap
RolbeesKluisenaars en hulle se konsertjies oppie interwebs vir hierdie week…