Check hom

Dookoom – A Gangster Called Big Times

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

So rukkie terug het Dookoom sy nuwe EP, A Gangster Called Big Times, vir my gestuur wat die 15de Oktober release word deur IOT Records, ‘n Franse record label. Dis twee weke van vandag af en ek is kak excited vir die gangster. Ek het die album oopgemaak op die klein verkakte admin laptop en so 10 sekondes by myself …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDookoom – A Gangster Called Big Times
Check hom

Evil Boy video – Die Antwoord

In Die Antwoord deur griffin46 Eiertjies

Jy gaan hierdie oor en oor en oor wil kyk, want daar is nog nooit so ‘n kwaliteit music video in Suid Afrika gemaak nie. Daai ander zef ou wat soos ‘n traffice lyk se naam is Diplo. Hy het die tune saam met Die Antwoord gemaak. Die laitie wat so uitfreak se naam is Wanga. Lyrics is onder die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEvil Boy video – Die Antwoord