Omdat ek die minister van kuns, kultuur en vermaak in ons huishouding is, is dit my werk om elke week met ‘n lys van nuwe streaming entertainment vir myself en my goose op te kom. Deur die week werk ons gewoonlik maar deur whatever reekse ons mee besig is om te kyk. Ons is steeds sedert die begin van die …
Gal Gadot – Woensdag se warm bokkie
Gal Gadot is probably Israel se bekendste aktrise, maar sy is ook ‘n sangeres, pleeg martial arts en doen modelwerk. Jy ken haar as Wonderwoman, maar ongelukkig (of gelukkig, afhangende van hoe zef jy jouself ag) was haar debuutrol in die vierde Fast & Furious movie. Tit-bits: Gal smaak bikes. Sy het ‘n swart 2006 Ducati Monster-S2R. In 2004 het …