Check hom

Wen met Watkykjy – jou weeklikse reminder

In Kompetisie deur griffin3 Eiertjies

Hierdie is jou vriendelike weeklikse reminder dat jy nog steeds kans staan om funky yskas vol drank te wen met Watkykjy en Funky Fridges. Click hieso om in te skryf Die kompetisie se submissions vir die designs sluit Vrydag 18 Julie 2010 om 12:00, so ons sal julle vir nog twee Vrydae remind na vandag. En click hieso om so …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWen met Watkykjy – jou weeklikse reminder
Check hom

Wen fokken groot met Watkykjy en Funky Fridges

In Kompetisie deur griffin

Hierdie is een vir die kreatiewe Watkykertjies of die Watkykertjies wat kreatiewe vriende, kenisse of familie het. Ons run ons grootste kompetisie ooit op Watkykjy saam met die ouens van Funky Fridges. Die kompetisie sal hardloop vir ‘n maand lank en jy staan die kans om kiefpiele pryse ter waarde van ongeveer R7500 te wen. Nou checkit – Funky Fridges …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWen fokken groot met Watkykjy en Funky Fridges