Check hom

Wat onthou jy van die tyd toe jy Soil 7t7 geluister het? Bespreek vir 5 punte.

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Is julle weer ‘n bietjie lus vir ‘n blast from the past? Wie onthou hierdie band? Ek moet bieg ek doen net so vaagweg. Ek het te veel van my naweke omgewerk of in die werk se kroeg (en ander omliggende pubs) deurgebring in die early naughties. Drank was obviously cheaper by die werk se bar. Terwyl ek vasgevang was …

Share dit faktap
RolbeesWat onthou jy van die tyd toe jy Soil 7t7 geluister het? Bespreek vir 5 punte.