Check hom

Freiburg – befokte Duitse punk!

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Ek is amper seker as jy die naam “Freiburg” uitspreek, dan moet jy beide  ‘R’e brei soos mense van die Swartland en die naam skreeu terselfde tyd. Dis mos hoe Duits werk? Hierdie German punks het in 2010 hulle eerste album, High Five Zunkuft op ‘n tjommie se label release. Ons praat hier van ‘n fisiese release op vinyl. Dit …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
griffinFreiburg – befokte Duitse punk!