Check hom

Happy birthday, Freddy Mercury

In Watkykjy Gigs deur griffin9 Eiertjies

Freddy Mercury sou vandag presies 65 jaar oud gewees het as die bra nog gelewe het. Park Acoustics het gister gerock by die Freddy For A Day Concert met Josie Field, Bittereinder, Tumi en Joseph Clark. Shot vir die sowat 800 mense wat ons gejoin het. Hier is so paar over en under -exposed foto's. As hulle nie in fokus …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHappy birthday, Freddy Mercury