Hierdie Vrydagaand (30 Maart 2018) is daar ‘n moerse show by die Good Luck Bar aan die gang met ‘n klomp slightly donkerder gothic bands wat gaan optree: No Friends of Harry Polar Dust In Misery Apocalypse Later Mr. Morgue The Goldilocks Effect Ek het so drie van die bands genader om Watkykertjies oor hulle musiek en die show te vertel. …