Check hom

Francois van Coke vat dit so paar levels op met behulp van sy tjommies

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Agt-duisend-vyfhonderd fans het – hopelik – Saterdagaand die laaste bietjie grond op die geykte term “local is lekker” se stadig sakkende kis gegooi. Ons weet nou Francois Van Coke het altyd ‘n cunning plan gehad. Dit wys jou net wat jy met talent, harde werk, die regte besigheidsbesluite en ‘n paar goeie vriende kan regkry. Ja Tannie, Watkykjy is deel …

RolbeesFrancois van Coke vat dit so paar levels op met behulp van sy tjommies
Check hom

Francois van Coke en Vriende

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ek weet ek is veronderstel om ‘n sekere vlak van objektiwiteit te handhaaf as ek reviews skryf, in die naam van billikheid en regverdigheid, en ek moet myself soms herinner hoekom ek musiek weekliks review. Anders raak dit soos ‘n werk. Bleh. How did that four letter word get in here? Julle ken die redes: passie vir musiek, selfontwikkeling en …

RolbeesFrancois van Coke en Vriende
Check hom

Die sleutel tot vooruitgang lê soms in die verlede. Francois van Coke se “Hierdie is Die Lewe” werk so.

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Dit behoort geen geheim te wees vir julle nie. Afrikaanse popmusiek is oor die algemeen verbeeldingloos. Dis al vir jare dieselfde sieldodende reseppies en kak patroontjies oor en oor op mainstream Afrikaanse media. Vir meeste van ons het die nuwe pop artists se videos vermaak geword. Iets om te doen as jy bored is – post ‘n kak Afrikaanse video …

RolbeesDie sleutel tot vooruitgang lê soms in die verlede. Francois van Coke se “Hierdie is Die Lewe” werk so.
Check hom

Wen met Francois Van Coke – Hierdie Is Die Lewe

In Kompetisie deur griffin7 Eiertjies

Francois Van Coke het sopas ‘n splinternuwe album, Hierdie Is Die Lewe, release. Hy is huidiglik besig met ‘n moerse launch toer. Lees daai vorige sin weer. Wat is fout daarmee? Dis reg, daar bestaan nie so fokken woord soos “huidliglik” nie, poepol. Sorry, ek moes net gou ‘n fokken lessie indruk want dit irriteer die kak uit my uit… …

griffinWen met Francois Van Coke – Hierdie Is Die Lewe