Casper de Vries is ongetwyfeld Suid-Afrika se mees bekende Afrikaanse teaterkomediant en 30 jaar se ervaring, 13 one-man shows en TV reekse soos Die Casper Rasper show en Haak-en-Steek beteken dat ons ons almal ‘n hele handvol Casperismes feitlik daagliks gebruik. Hy’t al verkrampte Omies van Musina tot Windhoek die poes ingehad en ons almal weet hy skroom nie om …
Die Flying Dutchmen
DIE FLYING DUTCHMEN (met Hannes Brümmer en Melt Sieberhagen) Datum: 29 Mei 2010 Plek: Aasvoëlklub / Vulture Club (Bloemfontein) Prys: R 45.00 Besprekings: 084 687 1213 / 084 559 8991 / 051 523 3604 www.vulture-aasvoelclub.com Kaart: http://www.vulture-aasvoelclub.com/map.php Dis eerlik. Dis rou. Dis spitsvondig. Dis Afrikaans. En dit is …
Share dit faktap